14 New Kings at the Majestic Village
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road Kalk Bay, 14 New Kings Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R3 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 New Kings at the Majestic Village is 'n selfsorgwoonstel in die Majestic Village, op die Hoofweg in Kalkbaai, stapafstand van die Kalkbaai-hawe af.
Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 4 mense en beskik oor 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort, en die ander het 'n stort-oor-bad. Die woonstel beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, ruim sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond en 'n yskas-vrieskas. Die eetarea het sitplek vir 4 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV het en gaste toegang tot hul eie verskeie stroomrekeninge het. Die woonstel het onbeperkte Wi-Fi. Die leefarea maak oop op 'n terras met manjifieke uitsigte oor die Kalkbaai-hawe.
'n Veilige parkeerplek is aan die eenheid toegewys en die dorpie het 'n 24-uur-sekuriteitstelsel in plek.
Die Majestic Village het 'n rugsteunkragopwekker wat die hele dorpie aandryf sodat die gaste nie deur beurtkrag tydens hul verblyf geraak word nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Florian Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 128
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 124 Main Road Kalk Bay, 14 New Kings Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink 14 New Kings at the Majestic Village het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 124 Main Road Kalk Bay, 14 New Kings Majestic Village, Kalk Bay, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang