14 Skiathos Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Ocean Drive, 14 Skiathos Apartment, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
14 Skiathos Apartment is ideaal geleë in 'n veilige kompleks in Shakas Rock en het volledige uitsigte met direkte toegang tot die strand. Dit is perfek vir gesinne en paartjies.
Die woonstel het een trap om in te gaan en is op die 2de verdieping geleë. Dit bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en privaat toegang tot die stoep. Die tweede slaapkamer is groot en ruim en is ingerig met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met Smeg-toebehore, 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas en Nespresso-koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser en wasdroër kombinasie is beskikbaar. Gaste kan hul wasgoed en waspoeier vir die huishoudster gee om te was. Sy is beskikbaar om te stryk teen 'n bykomende koste wat direk aan haar betaal word. Die sitkamer het 'n TV met DStv Now en Netflix. 'n Haardroër, komplimentêre WiFi, strand- en badhanddoeke, strandsambreel, Nespresso-peule, koffie, tee, suiker, sout en peper word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n swembad binne die kompleks. Daar is direkte toegang tot die strand deur 'n veilige syhek binne die kompleks en 'n aansienlike getypoel direk aan die regterkant van die kompleks. Daar is op die perseel gereserveerde onderdakparkeerplek en oop parkeerplek vir besoekers en sleepwaparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 17
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 33 Ocean Drive, 14 Skiathos Apartment, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Skiathos Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Ocean Drive, 14 Skiathos Apartment, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang