14 Terrace
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oubaai Golf Estate, 14 Terrace, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 Terrace bied 'n ruim en goed ingerigte woonstel binne die gesogte Oubaai Gholflandgoed in die Wes-Kaap, ideaal vir 'n ontspannende wegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 smaakvol gemeubileerde slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit het 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele en strek tot by die sitkamer, gemeubileer met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid maak oop na 'n klein balkon met buitesitplek, die ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet. Gaste kan ontspan en gebruik maak van uitsonderlike geriewe op die perseel, insluitend spa-geriewe en 'n fiksheidskamer. Die eiendom bied ook 'n buitesitarea en 'n piekniekruimte vir ontspanne middae.
Die woonstel is gerieflik geleë net 6 km vanaf George-lughawe, en is ook naby plaaslike besienswaardighede soos Heroldsbaai-strand (2 km) en George Gholfklub (19 km). Gratis privaat parkering is op die perseel beskikbaar vir ekstra gemak en gemoedsrus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 18
Resensies 17
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Oubaai Golf Estate, 14 Terrace, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oubaai Golf Estate, 14 Terrace, Herolds Bay, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang