14 Tygerberg Country Estate
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Tyberg Country Estate, Tiger Street, Shere, 0084, Gauteng
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
14 Tygerberg Country Estate bied 'n moderne gastekamer vir 1 tot 2 mense in Shere.
Die gastekamer het 'n privaat ingang en is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die kamer is toegerus met 'n TV met Netflix, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, asook 'n kroeg. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die kamer maak oop op 'n groot dek met 'n 15 m-swembad, waar gaste kan ontspan en die uitsigte kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Ontbyt is nie ingesluit nie maar kan vooraf bestel word.
14 Tygerberg Country Estate is net 4 km vanaf 'n winkelsentrum met verskeie restaurante, 3 km vanaf Weiveld, 7,9 km vanaf Chez Charlene en 7,4 km vanaf die Wilgers-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Werner Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Tyberg Country Estate, Tiger Street, Shere, 0084, Gauteng
- Gaste dink 14 Tygerberg Country Estate het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Tyberg Country Estate, Tiger Street, Shere, 0084, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang