Successfully reported

1402 Hibernian Towers

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Marius H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Absolutely amazing. The stay was incredible, the views from the apartment are breathtaking. The service was impeccable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herkie T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Veilig, modern, netjies, awesome. Ons het 1402 Hibernian Towers baie geniet. Dit is 'n baie moderne gebou met asemrowende uitsigte op die see asook die berge aan die agterkant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Relaxing. The flat was well equipped and very clean. We had a lovely visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1402 Hibernian Towers
Dear Celeste We thank you for taking the time to write a review. We really appreciate your feedback. We look forward to welcoming you back soon. Kind regards Hanlie

Phillip V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Sep 2025

Pragtige uitsig. Baie mooi uitsig, woonstel was baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewet P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Baie lekker naweek gehad. Fantastiese eenheid, alles wat jy nodig het. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
1402 Hibernian Towers
Beste Dewet Baie dankie vir jou tyd om 'n resensie te skryf. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete Hanlie

Elvida S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Ongelooflik, fantasties, rustig. Dit was ongelooflik lekker, ons het die rustigheid en mooi uitsigte baie geniet, baie dankie dit was 'n goeie wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Hanlie
1402 Hibernian Towers
Beste Elvida Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoering opreg. Dit was wonderlik om julle hier by ons te ontvang. Baie dankie dat julle die woonstel so skoon en netjies gelaat het met vertrek. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom. Vriendelike groete, Hanlie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 268

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Kruger Street, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA85411a46edf643739db76eeebb2c0b9a89640e4e523ece6e2902b674542410d49ef4108a8149c34120e583258c15e3710803?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 9 Kruger Street Hibernian Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.114139943788 18.822800787697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang