Successfully reported
+20

143 Spandoukop Laan

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 143 Spandoukop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

143 Spandoukop Laan is 'n knus selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Hartenbos. Hierdie huis is stapafstand van die strand af en is die perfekte basis vir 'n ontspannende wegbreek aan die Suid-Kaapse kus.

Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer bevat 'n enkelbed en 'n stapelbed slegs vir kinders. 'n Bykomende enkelbed is beskikbaar in die leefarea. Een badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl die tweede badkamer 'n bad, wasbak en wasmasjien insluit. Die derde badkamer is buite en het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis spog met 'n onderdak-patio met 'n ingeboude braai en buite-eetplek. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die huis is stapafstand van die Hartenbos Waterfront, verskeie restaurante en 'n verskeidenheid kleinhandelwinkels. Die area bied ook 'n waterpark en kegelbaan.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Basil D
Gesin met klein kinders
5.0
Ruim, gerieflik en naby alles geleë. Baie lekker gebly met uitstekende en vriendelike diens.
Okt 2025
Jacques F
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflike, netjiese huis wat naby aan alles is. Die huis se ligging is so goed, naby die see en winkels ens. Die eienaars is ook baie vriendelik en b...
Sien meer
Jul 2025
Francois F
Gesin met tieners
5.0
Goeie. Ja, ons het baie lekker gebly, dankie. Baie netjies en goed geleë.
Jul 2025
Jm V
Gesin met tieners
4.8
Heerlik. Heerlike, sal dit weer doen.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 143 Spandoukop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink 143 Spandoukop Laan het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 143 Spandoukop Avenue, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96bf9ce251670c8fabd6532f0979937921c31c44eebb45a713ff449810ede590e131f232311ba3bbdae7495079379dab9bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 8) 5 5 1 5 143 Spandoukop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1235118 22.1188381

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang