146 St George
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 St George's Avenue, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
- Vanaf R4 179 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
146 St George bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n houthut-styl vierslaapkamerhuis in Nature's Valley.
Die huis het 4 slaapkamers en bied verblyf vir 8 gaste in enkelbeddens, waarvan sommige saam opgemaak kan word. Die huis het 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n mikrogolf en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n groot dek op die boonste verdieping wat noord front.
Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring. Die huis is net 5 minute se stap van die strand en 10 minute se stap van die winkel af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Dawn Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 146 St George's Avenue, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 146 St George's Avenue, Nature's Valley, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang