Successfully reported
+32

15 @ Green Pastures Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandelwood Drive, 15 Green Pastures Village, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

15 @ Green Pastures Village is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in 'n veilige en rustige landgoed in die hartjie van Knysna. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aangesien hierdie eiendom toegang het tot 'n lieflike gemeenskaplike swembadarea.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 5 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 2 balkonne en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelslaapbank. Die tweede badkamer het 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n balkon.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n koffiemasjien. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is oral in die huis beskikbaar.

Buite is 'n ruim patio en welige groen tuin met 'n trampolien en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en 'n skemerkelkie te geniet. Snags kan gaste die see van Brenton af hoor, en bedags kan gaste die vrolike gegooi van koeie wat in die area wei, geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sandelwood Drive, 15 Green Pastures Village, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 @ Green Pastures Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandelwood Drive, 15 Green Pastures Village, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1b7aa072f520dc37bb9473c3b3738efb0245a42b9be7ae75b1eb94f2439449654c10ab5be138d90192b64754ed302fc5a72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 5) 2 5 1 5 Sandelwood Drive 15 Green Pastures Village 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.022688789236 23.035696909193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang