Successfully reported
+8

15 Azteca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Azteca Street, Parsons Vlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

15 Azteca is 'n selfsorghuis in die woonbuurt Parsons Vlei, in Gqeberha (Port Elizabeth).

Dié gemeubileerde huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die tweede en derde badkamers is elk toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n ontbyttoonbank met sitplek. Die oopplan-leefarea bied gemaklike rusbanke om op te ontspan en lei na die agterplaas, wat spog met 'n ingeboude braai-area en 'n onderdak-swembad.

Veilige motorhuisparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien daar omskakelaars en gaskookplaatjies in alle villa's is vir u gerief wanneer kragonderbrekings plaasvind. Die ligte en Wi-Fi sal ook beskikbaar wees.

Die eiendom is ongeveer 21 km vanaf King's Beach geleë. Die lughawe is 23,6 km ver en daar is 'n groot winkelsentrum binne 7,1 km van die villa af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Revonne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 15 Azteca Street, Parsons Vlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • Gaste dink 15 Azteca het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Azteca Street, Parsons Vlei, Gqeberha (Port Elizabeth), 6025, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd4f34d3626172d08dc20e3cc65f7aa81aa9721d98c221437c165f59f74dc2c0b1c14c887c72316998ecc3e0396b57a44b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 15 Azteca Street Parsons Vlei 6025 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.93415958764 25.50197001047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang