15 Glentui
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
15 Glentui is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Arcadia, Pretoria. Die kompleks is naby Loftus Park, restaurante, 'n gimnasium en die Hatfield Gautrain-stasie.
Die drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Die woonstel lei na 'n balkon met 'n buite-sitarea. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die omliggende area bied 'n rits besienswaardighede insluitend die Nasionale Museum van Natuurgeskiedenis, botaniese tuine, Loftus Park, historiese bakens en die Loftus Sportstadion.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
- Gaste dink 15 Glentui het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 732 Arcadia Street, Pretoria, 0007, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang