Successfully reported

15 on Mostert

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Beslis die moeite werd. Dankie, ons het heerlik gebly op ons 'roadtrip'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjiese, vriendelike en rustige oornagverblyf. Vriendelike ontvangs, baie netjies en stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annetjie
15 on Mostert
Dankie Kobus, waardeer die positiewe terugvoer.

Marnus S
1 nag
4.8
Mrt 2024

Aangename verblyf in die Karoo, met alles wat nodig is. Lieflike oornag gebly. Die gasvrou was baie ontvanklik. Al die geriewe wat benodig word, is beskikbaar, selfs solar vir die ligte. Onderdak parkering ook vir voertuig is baie welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.6
Feb 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephanus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Aangename verblyf. Ons het lekker gebly. Dit was veilig en ons het van die yskas gehou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jancanet L
1 nag
3.8
Apr 2024

Alles was na wense. Sal weer daar oorslaap. WiFi password was nie beskikbaar gestel nie. Teen die tyd wat ek dit nodig gehad het, was dit reeds laat die aand, en wou nie pla nie. Die badkamer het ou gebruikte seep in die stort en by die wasbak gehad. Maar die ontvangs was aangenaam. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Theresa G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Wonderful. It was a wonderful, peaceful stay. Annetjie was very helpful and such an amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie G
1 nag
5.0
Jan 2023

Oulike oornagstop. Netjiese, skoon fasiliteit. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien V
1 nag
5.0
Des 2022

Baie gerieflik. Aangename mense wat bereid is om laat te wag vir reisende mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 15 Mostert Street, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82add4bc6dc22c648cef1094f38756614bc84af0528196a8a3d7687975f8a7e46f0b7bc87e8e43564c44849cc9b476bba676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 15 Mostert Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 09:00 -30.967530079315 22.136914659157
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang