Successfully reported
+16

15 on Ring Road 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 op Ringweg 1 is een van 2 gastehuise, op 'n gedeelde eiendom op 'n plaas in Vaal Marina. Dit bied slaapplek vir 6 gaste per huis wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.

Gaste deel die gemeenskaplike swembad op die plaas en is welkom om te visvang en te bootvaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 106

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 15 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Gaste dink 15 on Ring Road 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Ring Road, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe298302fa4a777e4f38f6d9278fdbb9eddc7a476f9566135aee0a30ce10bfbc14736c449e52ed2b745cd6f962beb02c27ea8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 15 Ring Road Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863595 28.195141
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang