Successfully reported
+12

15 Slakkepas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

15 Slakkepas is 'n lieflike grasdakvakansiehuis in Dwarskersbos en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n driekwartbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en maak gebruik van die gastebadkamer wat met stortgeriewe toegerus is.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV met OpenView en gemaklike rusbanke. WiFi is beskikbaar vir gaste se gebruik.

Die huis maak oop op 'n patio met buitesitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speletjieskamer met 'n pooltafel, tafeltennis en 'n voetbaltafel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Main Road, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15 Slakkepas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 175
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 175
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, Slakkepas, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3938d84935bade6ae4a97311d90e8c9b730560ab26ba3d5bcdc3d5455339e89e4b81a53c2efefea2ba23df7a2f9027d12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 175 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Main Road Slakkepas 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.695701237185 18.233213389549
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang