Successfully reported
+18

151 Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

151 Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met panoramiese see-uitsigte in 'n kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n vakansie saam met 'n geliefde aangesien dit net oorkant die pad van die strand is.

Dié oopplan-woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié area het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet. Daar is ook 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die dubbeldeur maak op 'n onderdakbalkon met 'n tafel en stoele oop. Die Brookes Hill-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karen S
5.0
Veilige, netjiese, ruim plekkie! Sal vir seker weer daar bly! Baie dankie! Ek en my dogtertjie het gebly! Was veilig, netjies en als wat mens nodig he...
Sien meer
Jun 2025
Rohan D
5.0
Amazing. 100% better than staying in a hotel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Shahim F
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Had an awesome stay at this unit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Elmien P
Saam met lewensmaat
5.0
Business trip with my husband. Our stay in 151 Brookes Hill was very good. Their interior designs were nice. We found everything that w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Colin B
Saam met lewensmaat
5.0
Very enjoyable. Unit was immaculate. Host gave all information in advance to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 151 Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcbe73c33cbf96eefe478e8e2f9cc334b773f81875504125a9549d0135da03c0692ffbbb367aaceda976580bc568f0fc2490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Lady Bea Crescent Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978054835452 25.651050968925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang