Successfully reported
+19

159 Brookes Hill Suites

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, 159 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

159 Brookes Hill Suites is 'n lieflike vakansiewoonstel met panoramiese see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n vakansie saam met 'n geliefde aangesien dit net oorkant die pad van die strand is.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet in. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Daar is ook 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die dubbeldeur is 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Die Brookes Hill-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.4
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 72

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lady Bea Crescent, 159 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 159 Brookes Hill Suites het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lady Bea Crescent, 159 Brookes Hill Suites, Summerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc160e91bde33f390575c7aa74df9771beca05fdc5b13fcebac7883da3169f7ba39e726e19f045e9e0e2a245cfbe8f51dee67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 Lady Bea Crescent 159 Brookes Hill Suites 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.978210939038 25.650953125795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang