Successfully reported
+109

15th on Carson

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

15th on Carson is 'n lieflike Kaaps-Hollandse huis, wat 'n uitsig op die berge en oor dennebome het.

Verblyf word in 2 ruim kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elke, of 'n tweeslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Die kamers het koningingrootte-, koninggrootte- of 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word voorsien.

Beskuit word voorsien, en ontbytgraan is op versoek beskikbaar. Gaste kan ook aandete op versoek teen 'n ekstra koste bestel.

Gaste kan in die tuin of langs die swembad ontspan. Veilige parkeerplek word voorsien.

Ceres bied verskeie restaurante, wynkelders en wynlandgoedere. Doendinge in die area sluit in voetslaan, 4x4-roetes, Ziplining, perdry, visvang in Dwarsrivier, die Transport Riders Museum of die Ceres Vrugteroete tussen Desember en April.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Cornemari V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, netjiese en skoon bestemming. Baie lekker gebly en hartlik verwelkom.
Sep 2025
Susan L
5.0
Baie gemaklik en mooi, en al die gaste het dit baie geniet. Baie lekker gebly. Die Espresso masjien in die kamer by die swembad het nie gewerk nie. Pa...
Sien meer
Aug 2025
Adri B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en privaat. Baie lekker gebly, dekor baie warm en mooi.
Jul 2025
Boipelo M
5.0
Beautiful. Comfortable. Would definitely come back. Having to find accommodation at the 11th hour, I am so glad I ran into Wynand's pla...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Liezl R
Saam met lewensmaat
5.0
5-ster verblyf, rustig en snoes. 15th On Carson was 'n 5-ster verblyf gewees. Die kamer was regtig mooi en ruim. Die eienaar se diens was puik.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 127

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink 15th on Carson het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Carson Road, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c978bdc3b6e913ac156e9f634af148a1ed0a749fe59309c88cd77aca48cec30b0e0c4d727a1345eff8620a49ce96413b3e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 15 Carson Road Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.367136 19.299582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang