16 Aloe Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Poplar Avenue, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
16 Aloe Cottage bied rustige selfsorgverblyf in die welige voorstad Bergvliet in Kaapstad. Die instansie is ideaal geleë, net 'n entjie se ry vanaf besienswaardighede in die Constantiavallei en Suidelike Voorstede.
Verblyf word in 2 ruim eenhede gebied. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n oopplan-leefarea met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan ook die goed toegeruste kombuisie gebruik.
Elke eenheid beskik verder oor 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste het toegang tot braaigeriewe op die perseel.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. 16 Aloe Cottage is naby 'n winkelsentrum, en 10 tot 15 minute se ry vanaf wynproelokale en wynlandgoedere op die Constantia-wynroete. Die verblyf is stapafstand vanaf die Meadowridge Mall met verskeie winkels.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Verna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Poplar Avenue, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 Aloe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Poplar Avenue, Bergvliet, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang