Successfully reported

16 Larola

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henna F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beautiful, modern, and spotless. A really hidden gem! What an amazing place. It's quiet, and very well located. It's within walking distance from all the shops, and has a beautiful setting. The unit is very modern and upbeat. It's very clean and everything you will need is there. I absolutely loved the bath. It's nice and big. The bed is comfortable and the electric blanket surely helped the one night it was chilly. I would definitely go there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
16 Larola
Thank you for your review, much appreciated.

Hannetjie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantagories lekker naweek in die mooiste oulikste 16 Larola geniet. Ons het so lekker gebly. die gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Die dekor van die plek is pragtig. Die bed was gemaklik en mooiste beddegoed. Alle kombuis gereedskap was beskikbaar. en mooi eetstel. Alles wat nodig is was daar. Veilige parkering en omgewing. Die bespreking deur die webtuiste en totale verblyf was uitstekend. Sal beslis. mooi plek 16 Larola vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Antoinette
16 Larola
Baie dankie, ek waardeer opreg. Hoop julle kom kuier binnekort.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Antoinette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Larola Street, Larola Terraces Unit 16, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea83a774fd271a8ba7577db6f3b533d3a6465035c7e3ad930fcc55e07ba9457b9c5f46328c1ac71032e24d4b75f3ccbd092b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 16 Larola Street Larola Terraces Unit 16 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.51768934804 28.428047717856
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang