16 Larola
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 31 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Larola Street, Larola Terraces Unit 16, Clarens, 9707, Vrystaat
-
Vanaf
R2 200R1 650 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
16 Larola is 'n knus selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Clarens. Dit is ideaal vir beide sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omliggende gebiede kan verken en geniet.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 1 kleuter. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed in die hoofarea en 'n dubbelbed en 'n bababedjie in die solder. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort oor die bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n lessenaar, 'n eetkamertafel en 'n slim-TV in vir gaste se vermaak. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste kan 'n patio met buitemeubels en 'n ingeboude braai geniet. Veilige parkering word op die perseel voorsien. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die Golden Gate Highlands Nasionale Park is ongeveer 22 km weg en bied geleenthede vir stap, fietsry en asemrowende uitsigte oor die Drakensberge.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Antoinette Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 16 Larola Street, Larola Terraces Unit 16, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink 16 Larola het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Larola Street, Larola Terraces Unit 16, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang