16 Ocean Gardens
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 Ocean Gardens is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks wat in Ramsgate Beach, lekker naby die strand geleë is.
Die woonstel is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het 'n bad.
Die hoofleefarea bestaan uit die sitarea en die kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel spog met 'n balkon wat sitplek en 'n mooi see-uitsig het. Die kompleks is naby restaurante, winkels en die strand. Daar is 'n gemeenskaplike swembad by die kompleks waarin gaste op 'n warm somersdag kan afkoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Trevor Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 16 Ocean Gardens het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 522 Bidstone Road, Ocean Gardens 16, Ramsgate Palms, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang