Successfully reported

16 Park

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dewald V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Besonders lekker. Dit was aangenaam, en sal dit vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Will definitely go stay there again. Very neat and clean. Apartment. Comfortable stay. Host was friendly and always helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie tevrede met 'n netjiese plekkie. Gasvrou kry 10 uit 10 vir bedagsaamheid. Ons het baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld en als wat jy nodig het vir 'n vinnige kuier in die stad. Groot bederf van gasvrou ingesluit wat net die cherry op die koek gesit het vir 'n uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker, Veilig en bekostigbaar. Gasvrou is baie vriendelik, plekkie is skoon en veilig en presies soos ons dit op die webtuiste gesien het. Sal 16 Park definitief weer gebruik en aanbeveel om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marinda
16 Park
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontvang!

Nicole J
1 nag
5.0
Jul 2025

Kort verblyf. 100% tevrede en gelukkig! 16 Park is 'n pragtige plek en ons het heerlik gebly. Daar was ekstra goedjies in die woonstel. Sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Perfect for our needs. Lovely, clean, modern and spacious! Lovely place! Clean, modern, spacious and comfortable. Will highly recommend. Friendly hostess who was readily available on WhatsApp. Will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse G
1 nag
4.2
Sep 2025

Lekker gebly en slaap, was net 1 nag. Baie lekker, stil en rustig. Alle geriewe is soos adverteer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marinda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 680
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Park Street, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a6a6a22f2512480e06186209859f1a81dae878270e65fc5d877daa3b3279927df68add91635e86f77ff4a61721f400468d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 16 Park Street De La Haye 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.902036119971 18.6486638959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang