Successfully reported

16 Perlemoendraai Beach House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Linda W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gemaklik en rustig. Ons het baie lekker gebly in 16 Perlemoendraai. Die huis slaap 8 mense gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Loved it. Close to the beach and everything, and more available there. Absolutely stunning, and we loved our stay there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanda S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig, pragtig en salig! Ons het weereens baie lekker gebly in hierdie fantastiese seehuis met die mooiste ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janelle V
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Wens ons kon langer bly! Wat 'n fantastiese huis! Ons het só lekker gekuier. Stunning uitsig. Ons het dit baie gelukkig getref met die weer, maar dit is só 'n lekker kuierhuis dat selfs al was die weer nie lekker nie, sou dit steeds lekker gewees het. Die lieflike lang tafels in die kombuis en op die stoep is perfek. Pragtig gemeubileerd. Lieflike leerbank in die sitkamer. Hoë kwaliteit toebehore. Die Nespresso masjiene was 'n wenner. Ons het nie eens die TV en internet gemis nie! Daar was 2 tieners en selfs hulle het oorleef. Bygesê, ons bespreking was net vir 3 nagte. Fantastiese versameling boeke. Alhoewel ons bewus gemaak is van die misdaad in die omgewing (soos oral in Suid-Afrika), het ons veilig gevoel snags met die sekuriteit "beams". Ons het die eerste aand per ongeluk die alarm laat afgaan en sekuriteit se reaksie was baie gou. Baie dankie dat ons kon deel in die stukkie paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Fantastic. Great view and the house was very neat and had everything to make a wonderful breakaway. The fact that there is no TV makes it even better!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Beste seevakansie nog! Baie lekker! Dit was wonderlik so naby aan die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gebly en gekuier. Heerlike huis vir 'n groter gesin. Heerlike vakansiehuis met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Luukse waarde vir geld. Uitstekende ervaring! Ons is baie gasvry ontvang en die gevoel was van aankoms gemaklik en hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A peaceful and beautiful stay at Perlemoen, we'll definitely be back! What a beautiful house, located in front of the bay. Lovely walking paths right off the patio. The decor in the house was gorgeous; we had the most wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike plek met alles wat nodig is. Ligging is onverbeterlik. Sal beslis weer. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Perlemoendraai, Moeries Bay, Jacob's Bay, 7395, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2M2QwMmFjLTI0MDQtNGZhOS05M2Q2LTY1YWFlMDU1NDg5OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 10) 75 5 1 5 16 Perlemoendraai Moeries Bay 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.980379977513 17.885140050272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang