16 Ryneveld Plaza
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Ryneveld Street, Ryneveld Plaza, Unit 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 365 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
16 Ryneveld Plaza is 'n pragtig geleë woonstel in die lewendige hart van Stellenbosch, wat gaste gemaklike selfsorgverblyf bied. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n groep vriende wat op soek is na 'n vakansiewegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 ekstra persoon op die slaapbank. Die slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Soos op die foto, is die rusbank nie in die slaapkamer nie. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daarbenewens sluit die woonstel 'n eetkamertafel, TV en gratis WiFi in. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Harriet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 32 Ryneveld Street, Ryneveld Plaza, Unit 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink 16 Ryneveld Plaza het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Ryneveld Street, Ryneveld Plaza, Unit 16, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang