16 St Johns Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 St Johns Road, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
16 St Johns Apartment is in Port Shepstone en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied verblyf aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak, en daar is 'n aparte gastetoilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n eetarea met genoeg sitplek. Daar is ook gratis WiFi.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en die tuin.
Daar is veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektriese hek en heining.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Zahn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 16 St Johns Road, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 16 St Johns Apartment het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 St Johns Road, Southport, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang