160 On Townsend Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 160 Townsend Street, Goodwood Estate, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
160 on Townsend is 'n bekoorlike gastehuis in Goodwood, Kaapstad. Dit is sentraal geleë met maklike toegang tot al die hoofroetes. Hierdie gastehuis in 'n stil woonbuurt het asemrowende uitsigte op Tafelberg en bied 'n ontspannende en vriendelike atmosfeer.
Verblyf word in 8 dubbelkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Die kamers het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n TV en gratis WiFi in.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas wat 'n eet- en sitarea insluit. Daar is ook 'n gelisensieerde kroeg met voorraad wat na 'n gesellige braai-area lei. DStv is ook beskikbaar.
Hierdie verblyf is naby N1 City Winkelsentrum, Grand West Casino, Century City, Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront, pragtige strande en die Kaapstad Internasionale Lughawe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Grace Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 160 Townsend Street, Goodwood Estate, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
- Gaste dink 160 On Townsend Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 160 Townsend Street, Goodwood Estate, Cape Town, 7460, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang