161 Ballito Hills
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ballito Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
161 Ballito Hills is 'n woonstel in die veilige Ballito Hills Lifestyle Estate en is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek, aangesien gaste volle toegang tot die landgoed se geriewe het en naby Dolphin Beach geleë is.
Hierdie lieflike woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en elke badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien word ook voorsien. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n TV, en die eetarea bied 'n tafel waar gaste saam maaltye kan geniet.
Deur die skuifdeure is 'n balkon met buitemeubels en 'n ingeboude braai, wat dit 'n wonderlike plek maak om saans 'n skemerkelkie te geniet. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Ballito Hills Lifestyle Estate bied 'n verskeidenheid geriewe, insluitend 'n ruim swembadarea met sonstoele en 'n speelarea vir kinders, 'n gimnasium, muurbal-, padel- en tennisbane, 'n binnenshuise sokkerveld, 'n bioskoopkamer, 'n welstandspa, restaurante en buitelug-skaak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Ballito Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ballito Hills Estate, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang