Successfully reported
+33

16onClam

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Clam Road, Blue Lagoon Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

16onClam is in die Blue Lagoon Estate in Langebaan aan die Weskus-natuurbewaringsgordel geleë en is stapafstand vanaf Mykonos-, Calypso- en Waterfront-strande.

Dié eiendom het 3 dubbelkamers wat Kamer 1 insluit wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is, Kamer 2 wat 'n dubbelbed het en Kamer 3 wat 2 enkelbeddens bevat. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n tee- en koffieskinkbord, 'n kluis vir waardevolle items en 'n privaat balkon in.

Gemeenskaplike areas wat vir gaste beskikbaar is sluit 'n knus sitkamer met 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale en 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe in. Gaste kan 'n skemerkelkie en 'n braai in die tuin geniet om die dag af te rond.

Blue Lagoon het 'n toegangsbeheerde sekuriteitstelsel wat rustige verblyf en veilige parkeerplek op die perseel waarborg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hammies Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 16 Clam Road, Blue Lagoon Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16onClam het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Clam Road, Blue Lagoon Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a15cb775aa0b6d2f8bf13272708f53b02f6ac1d83e983aec0a3cf9f45258ce57176dceb556e8afc085d511656098c1a4b75?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 16 Clam Road Blue Lagoon Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.060161670578 18.045534899861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang