Successfully reported
+27

Escape to Casa Branca at the Waterfront

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 S Beach Road, 16 The Waterfront, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 The Waterfront @ Casa Branca is 'n pragtige woonstel aan die stil suidekant van die pragtige Umdloti-strand geleë. Dit is oorkant 'n ongerepte nie-kommersiële strand en stapafstand van Durban se beste Italiaanse kookkuns af. Hierdie eiendom bied 'n ontspanne wegbreek weg van die stad se gewoel.

Dié selfsorgwoonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 smaakvol versierde slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed. Dit spog met 'n lieflike balkon met 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en brei uit na die lieflike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV, waar gaste met hul persoonlike DStv-besonderhede kan inteken.

Die leefarea lei na 'n groot balkon met meubels waar gaste die uitsig van die kus kan bewonder of hul maaltye kan geniet.

Die kompleks het verskeie gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, tuin en braaigeriewe insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Alandra Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 37 S Beach Road, 16 The Waterfront, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37 S Beach Road, 16 The Waterfront, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc303b8c8c297d88bf3a9b9d9ccb256161b7f4000e44c55eea11ae0af420de7977ab264d121c028993711201c918cdb5c45e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 37 S Beach Road 16 The Waterfront 4350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6785256 31.1139558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang