Successfully reported

17 @ Peppertree

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Terry P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

My colleague said the place is very nice and neat. I did not personally stay, but I booked for my colleague. The booking process was stress-free, the owner of the guesthouse is super friendly, professional and very helpful. I asked her to please let me know when my colleague arrived safely and she did.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Netjiese en koste-effektiewe verblyf vir sake-doeleindes in die Bellville omgewing. Aangename verblyf naby aan waar ek moes wees vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Gemaklik. Alles goed, gasvry, baie snelweg ligging goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik en sentraal asook baie stil en veilige area. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reghardt K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik. Ons het baie lekker hier gebly. Die plekkie is baie skoon en netjies. Het al vantevore slegte ervarings gehad met ander plekke, so ons is baie kieskeurig waar ons bly. Dit wat op die foto's is, is 100% akkuraat en het ons verwagtinge oortref. Elize het soveel moeite gedoen om ons tuis te laat voel - ons sal definitief weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2025

Rustig, mooi, baie netjies en so lekker. Ek bly gereeld hier want dit is vir my baie mooi, rustig en netjies. Alles wat jy benodig is daar en die gasvrou is ook baie vriendelik en hulpvaardig. Ek beveel dit beslis aan vir enige iemand wat akkommodasie soek wat waarde vir geld bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dr G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Geen negatiewe punte. Dit het 100% voldoen aan ons behoeftes. Ons het heerlik oorgebly daar en sal 17 @ Peppertree met groot vrymoedigheid aanbeveel. Elize is 'n baie aangename gasvrou en die gereelde vars handdoeke was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry C
1 nag
5.0
Nov 2024

Vriendelike diens en skoon geriewe. Vir seker. Ongelukkig was ek net te kort tydjie daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Peperboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4232bc184ee7ebddf2ada244520e64401d847813d659bf04924ffae26ef4ff44ff5dfac4fb0d284a584650ba8fdf2d1c51be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 17 Peperboom Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.867256901739 18.678082711721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang