Successfully reported
+18

17 @ Peppertree

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Peperboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

17 @ Peppertree is 'n gemaklik gemeubileerde gastekamer vir 2 persone in Vredekloof.

Ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger, die kamer is gemeubileer met 'n ekstra lang koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kamer is toegerus met 'n kombuisie met 'n klein yskas, ketel en 'n mikrogolfoond. 'n TV met basiese geselekteerde DStv-kanale sowel as onbeperkte WiFi vir Netflix en Showmax is ook beskikbaar.

Die buurt het 24-uur-sekuriteit en voetpatrollies vir ekstra gemoedsrus. 17 @ Peppertree is geleë binne 'n 1.5 km-rit van 2 winkelsentrums wat verskeie winkels en restaurante bied. Dit is slegs 3.5 km vanaf Cape Gate Medi-Clinic.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Terry P
Besigheidsreis
5.0
My colleague said the place is very nice and neat. I did not personally stay, but I booked for my colleague. The booking process was st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Hendrik V
Besigheidsreis
5.0
Netjiese en koste-effektiewe verblyf vir sake-doeleindes in die Bellville omgewing. Aangename verblyf naby aan waar ek moes wees vir besigheid.
Mei 2025
Charlene L
5.0
Gemaklik. Alles goed, gasvry, baie snelweg ligging goed.
Mrt 2025
Martha V
5.0
Baie gerieflik en sentraal asook baie stil en veilige area. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Reghardt K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het baie lekker hier gebly. Die plekkie is baie skoon en netjies. Het al vantevore slegte ervarings gehad met ander plekke, so ons is bai...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 Peperboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink 17 @ Peppertree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Peperboom Crescent, Vredekloof, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4232bc184ee7ebddf2ada244520e64401d847813d659bf04924ffae26ef4ff44ff5dfac4fb0d284a584650ba8fdf2d1c51be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 17 Peperboom Crescent Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.867256901739 18.678082711721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang