Successfully reported
+15

17 Casablanca

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Beach Road, 17 Casablanca, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 316 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

17 Casablanca is 'n bekoorlike selfsorgvakansiewoonstel in 'n kompleks met direkte toegang tot die strand.

Dié drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Hulle deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die ander een met slegs 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste om te gebruik. Die kombuis strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale ingerig is.

Die balkon bied sitplek buite met braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ashley Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 98 Compensation Beach Road, 17 Casablanca, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 316
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 316
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 316
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 98 Compensation Beach Road, 17 Casablanca, Dolphin Coast, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c51bbbdcb634f9ea6f0504a46b253daef74868d5732c9028ecba4489500b622ec03256ec8e7c0ec046131b9b48d30e9e96d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 316 per nag (plek vir 6) 98 Compensation Beach Road 17 Casablanca 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.533577315806 31.222181618214

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang