Successfully reported
+15

17 Hawkes Head Self-catering

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Hawkes Head Drive, Beacon Bay, East London, 5247, Oos-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

17 Hawkes Head Self-catering is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel met sy eie privaat ingang in Beacon Bay, Oos-Londen.

Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof en oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die knus sitkamer het 'n ekstra enkelbed, 'n rusbank en 'n TV. Die leefarea maak oop na 'n omheinde sonkamer met sitplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Hawkes Head Drive, Beacon Bay, East London, 5247, Oos-Kaap
  • Gaste dink 17 Hawkes Head Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 17 Hawkes Head Drive, Beacon Bay, East London, 5247, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA398e999d495e76c613229e523ca0bd3e76183bda95be805c116a08ee99eb5d596eede0682a7bb11045a61e2a36d50aa5028b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 17 Hawkes Head Drive Beacon Bay 5247 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.9600537 27.9571524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang