17 Illovo Views
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
17 Illovo Views is in 'n rustige kompleks in Illovo Beach geleë en bied 'n lieflike selfsorgwoonstel wat perfek vir gesinne of groepe vriende is wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié woonstel is op die eerste verdieping geleë, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, etenstafel en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die balkon het 'n see-uitsig. Die kompleks is gesinsvriendelik en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en 'n speelarea vir kinders. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die strand is stapafstand waar gaste sonbaai, swem en rustige staptogte langs die kuslyn kan geniet. 17 Illovo Views bied 'n onvergeetlike kustoevlugsoord.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Courtenay Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Elizabeth Avenue, Illovo Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang