17 on Stillestrande
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stillestrande Cresent, Stilbaai West, Western Cape, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
17 on Stillestrande is 'n selfsorghuis in Stilbaai-Wes, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinsvakansie weg van die gewoel van stadsgeraas.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde badkamer is toegerus met 'n bad, wasbak en toilet, en die oorblywende gastebadkamer het 'n toilet en wasbak.
Die moderne oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie, lugbraaier, broodrooster, ketel, breekware en eetgerei. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser ook in die kombuis beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met premium DStv-kanale en komplimentêre WiFi. Die eiendom gebruik sonkrag om beurtkrag te vermy.
Buite kan gaste 'n onderdakbraai-area met bykomende buitelug-eetplekke geniet, wat 'n perfekte omgewing vir skemerkelkies skep.
Gaste word voorsien van veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Stillestrande Cresent, Stilbaai West, Western Cape, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink 17 on Stillestrande het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Stillestrande Cresent, Stilbaai West, Western Cape, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang