Kei Sands -17 On The Rocks
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 653 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands -17 On The Rocks is 'n selfsorgwoonstel op die strandfront in 'n veilige kompleks in Kei Mouth, met slaapplek vir 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond, sowel as eetgerei en breekware in. Die oopplan-leefarea spog met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met 'n oop uitsig.
'n Draagbare braaiplek is op die balkon beskikbaar, en daar is ook 'n ingeboude braaiplek op die grondvloer vir gaste om te gebruik. Daarbenewens is 'n heerlike swembad beskikbaar vir gaste om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Wendy Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 38
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 653 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kei Sands -17 On The Rocks het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 653 Neptune Drive, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang