175 Prichard Guesthouse
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            175 Prichard Guesthouse bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis in 'n veilige woonbuurt in Randburg, Johannesburg. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en bied 24 uur-sekuriteit vir gemoedsrus. 
Verblyf word gebied in 4 gastekamers, elk met toegang tot sy eie badkamer. Elke gastekamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige van die gastekamers het 'n sitarea en WiFi is beskikbaar. 
Die gastehuis bied 'n swembad en 'n braai-area vir gaste om te geniet, asook veilige parkeerplek en 'n wasgoeddiens. 
175 Prichard Guesthouse is 27 km vanaf FNB-stadion, 2,4 km vanaf Northriding Square en 17,6 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.7/5
Liston Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
- Gaste dink 175 Prichard Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 175 Pritchard Guesthouse, Randburg, Johannesburg, 2198, Gauteng
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang