17onWellington Apartments
Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 12 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 500R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
17onWellington Suites is in die sentrum van George geleë, ongeveer halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) op die Tuinroete. Dit is stapafstand van verskeie uitstekende restaurante en winkels. George is sentraal in die Tuinroete, wat dit die perfekte oornagplek maak wanneer jy ander dorpe soos Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn besoek.
Verblyf word aangebied in 'n Standaard Enkelkamer, 'n Eenslaapkamer Suite en 2 Gesinssuites. Die Standaard Enkelkamer is ideaal vir die enkellopende begrotingsreisiger vir kort verblyf. Dit is gemeubileer met twee enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Ander geriewe sluit in sonkrag, 'n waaier en 'n verwarmer, 'n platskerm-TV, vesel-Wi-Fi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Elk van die slaapkamersuites sluit 'n platskerm-TV, vesel-Wi-Fi, 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuisie in wat volledig toegerus is met 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n binnehof met braaigeriewe en veilige parkering agter 'n afstandbeheerde toegangshek.
Die verblyf is 10.7 km vanaf George Lughawe. 17onWellington Suites bied gereeld groot fietstoere aan en ons het 'n tuiste weg van die huis geword vir reisende gholfspelers, sowel as korporatiewe ondernemings.
Doendinge in die omgewing sluit in perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, stap, wildritte, swem en tennis, om maar net 'n paar te noem.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 119
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap
- Gaste dink 17onWellington Apartments het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Wellington Street, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang