Boitumelo Holiday Home
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Glen Hurd Drive, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R637 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Boitumelo Holiday Home is 'n knus selfsorgverblyf in 'n stil woonbuurt in Newtown Park, net 5 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth). Die sentrale ligging maak dit ideaal vir gesinsvakansies of sakereise, met maklike toegang tot die lughawe, winkelsentrums, sokkerstadions en strande binne 10 minute se ry.
Die eiendom bied vier woonstelle. Twee eenslaapkamerwoonstelle beskik elk oor 'n en suite-badkamer, koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie. Die tweeslaapkamerwoonstelle sluit 'n gedeelde badkamer, 'n leefarea en 'n eetarea in. Hierdie eenhede is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel. Die moderne sitkamers bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV, en gratis WiFi is regdeur die eiendom beskikbaar.
Gaste kan die buitelug-lapa met braaigeriewe vir sosiale byeenkomste geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Lesego Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 29
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 18 Glen Hurd Drive, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Boitumelo Holiday Home het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Glen Hurd Drive, Glenhurd, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang