Successfully reported

18 on Adderley

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Levern D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Very satisfied. Would 100% recommend to friends and family. We had so much fun. The place was clean and neat and our hostess was the friendliest and she made us feel at home immediately.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Vriendelike gasheer en die huis was mooi gewees. Gelukkig was ons die enigste mense daar. As die ander kamer ook uitverhuur was, dan moes ons al die geriewe en 'n badkamer met vreemde mense deel. Perfek vir families, want dit is die hele huis. Net waarsku as dit 'n couple is, of daar ander kliente gaan wees of nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elma
18 on Adderley
Hi Barry, dankie vir jou resensie. Ek boek net een groep gaste per huis. Dus deel jy slegs met vriende of familie wat deel is van jou eie groep, Elma

Cameron&Willme D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons was baie gelukkig met ons verblyf, dit is naby alles geleë. 18 Adderley is baie rustig, gemaklik. Dit was baie lekker om daar te kon wees. Ons het tuis gevoel en ook die eienaar is baie vriendelik. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2025

Sal beslis weer daar oor nag. Dit was baie netjies en goed toegerus. Vriendelike eienaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graham M
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Sep 2025

Not all the pictures are correct. The front of the house is very overgrown. The house is very old and the pictures are deceiving. There are cobwebs on the walls in the main bedroom and the electric blanket did not work. The lighting in the house is very bad. The place is just generally old. Nothing like the upmarket modern place we are staying at in Langebaan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elzaan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Rustig, gemaklik en mooi. Wat 'n oulike plek! Ons het ons tydjie baie geniet, die huisie is lekker ruim en goed toegerus. Die pub oorkant het glad nie gepla nie en dit was eintlik maklik om die mans besig te hou terwyl ons 'n uiltjie geknip het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lois D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

'n Heerlike nag se rus met 'n lekker kuierplek onder 'n groot avo boom. Heerlik gebly, ongelukkig net vir een aand. Ons gasvrou was uitstekend en baie behulpsaam. Dis 'n ruime huisie met alles wat mens nodig het. Baie netjies en skoon, selfs met 'n oulike swart kat wat kom dag sê so nou en dan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danelle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Baie gelukkig. Ons was baie gelukkig met die verblyf, dit was netjies, skoon en baie naby aan alles geleë in die dorp. Dit is 'n hele huisie met twee kamers, sitkamer, badkamer met 'n heerlike stort en volle kombuis. Die gasheer was ook baie vriendelik en baie hulpvaardig wat ons vreeslik waardeer het. Die area is veilig en naby alle geriewe. Ons was baie gelukkig en het baie gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Lekkerste lekker. Ja die huis is regtig baie oulik en veilig. Ons het baie lekker daar gebly. Sal beslis weer daar gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 209

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Adderley Street, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjYTkwZGUzLTM1MjQtNGZmZi1iNjU0LWVlMDAzZjg4MjMwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 49 5 1 5 18 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.807098 19.8823219

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang