18 on Douglas
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Vanaf R685 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
18 on Douglas bied gerieflike akkommodasie in die bekoorlike kusdorpie Pennington.
Die drieslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 gaste en die tweeslaapkamereenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofstrand is net 'n entjie se stap van die woonstelle af en die omgewing om die huis is boomryk en die voëllewe is volop. Daar is 2 uitmuntende gholfbane en 'n 9 putjie-baan ook in die omgewing. Die nabygeleë Umdoni-woud het verskeie voetslaanroetes wat gaste kan gaan aanpak. Dit is nie geskik as 'n partytjie-venue nie. Daar is geen DStv nie, so bring eie dekodeerder saam.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Dion Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 59
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 18 on Douglas het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Douglas Road, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang