Successfully reported

18 Parsonage Street - De Kothuize

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bradley C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. It was amazing and very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aoron R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Great. Fantastic. Clean and neat, and extremely friendly and accommodating staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderfully relaxing in beautiful Graaff Reinet. Our unit was spotless and very comfortable. We were grateful for air conditioning as it was very hot. We could have used the off-street parking, but there was a 24-hour guard in the street right outside our unit, and our car and its contents were safe. It was New Year, so nothing was open, so the kitchen was a blessing as we self-catered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Home away from home. A tastefully decorated place that feels like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
1 nag
5.0
Des 2024

Lekker plek. Baie lekker plek, WiFi sal dit vir seker beter maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekende rustige verblyf. Pragtig gerestoureerde ou kothuise wat baie goed en netjies onderhou word en goed toegerus is. Baie goeie ligging in 'n stil straat met baie goeie sekuriteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantastic. Linda and her team are amazing. We are booked for next year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-lu R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Dit was ideaal. Naby aan alles en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

'n Wonderlike en unieke ondervinding vol geskiedenis! Dit is 'n pragtige, netjiese en skoon huisie wat goed geleë is en ons het heerlik gebly. Dit is ruim en die kinders het dit baie geniet. Die personeel is vriendelik en behulpsaam. Daar is ook 'n lieflike restaurant oorkant die straat. Die sekuriteit is tops! Ons sal beslis weer daar bly en 'n dag of twee in die dorp spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gerieflik, bekostigbaar, goed toegerus en veilig. S. Al het ons net een aand oorgebly, was dit 'n heerlike ondervinding om in 'n museum te bly. Alles was netjies en gerieflik. Die parkering van ons voertuig was ook veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 283

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 640
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 640
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 640
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Parsonage Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA504a1d06392880cdfa0d463a724c8681cc9ee2edeaf4d16e937ae6b2745aa3146af5795edf7c3ab56fadbf517f8ab4ed95d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 4 mense 21 5 1 5 18 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251378 24.537369

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang