18 Plymouth Place
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Plymouth Street, Khyber Rock, Woodmead, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
18 Plymouth Place is 'n pragtige B&B in 'n veilige, rustige tuin en binne 5 km van Sandton se middestad, 10 km van Midrand en 1 km van die M1-snelweg af. Plymouth Place is ook binne loopafstand van die onderskeie winkels en restaurante. Die huis straal warmte en intimiteit uit, wat dit 'n ideale oornagbestemming vir die onderskeidende sakereisiger maak.
Alle dubbelkamers is luuks versier en het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n selfdiensyskas, 'n platskerm-TV met DStv en WiFi. Aandetes kan verskaf word indien vooraf gereël, daar kan op versoek vir funksies voorsiening gemaak word en 'n wasgoeddiens is beskikbaar.
Weens ons ligging is alle snelweë maklik bereikbaar, asook Sandton City en die Gautreinstasie, Gallagher Estate, Montecasino, OR Tambo Internasionale Lughawe, die Gautrein se Marloboro-stasie en Rivonia.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 18 Plymouth Street, Khyber Rock, Woodmead, 2196, Gauteng
- Gaste dink 18 Plymouth Place het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Plymouth Street, Khyber Rock, Woodmead, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang