Successfully reported

18 The Islands

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Great view. Perfect accommodation next to the sea with everything we needed for a comfortable family holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Thank you for your review, Heather. It was lovely having you and your family staying at #18, and good to hear you were happy with everything. Thanks for visiting. Brenda.

Adel L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Heerlike see uitsig vakansie. Die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ruim en gemaklike eenheid, met alles wat jy dalk kan benodig, insluitend swemhandoeke, son sambrele, bord speletjies en genoegsame breekware. Brenda het gereëld ingeloer ten spyte van haar eie teëspoed, en het selfs vir ons 'n heerlike bottel wyn gelos. Dankie vir 'n heerlike vakansie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Awesome place, awesome view, awesome. This was by far the best place we have stayed at. Brenda was the perfect host. She would keep in touch with us during our stay just to make sure we were happy and to see if there was anything we needed. The unit has the best view in the area and has everything you need from 2 parking bays to a stove, microwave, DStv and so much more. The complex has a swimming pool which is great for the kids. We will be back again as this place is awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Brenda
18 The Islands
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ek is baie bly om te hoor dat jy en jou ouers tevrede was met alles en jou verblyf by #18 geniet het. Julle was die perfekte gaste!

Liesl F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Lekker familie eenheid, veral vir ouer kinders. Ons het ons tyd by die Islands 18 baie geniet. Die weer was nie goed nie, maar aangesien ons so 'n mooi uitsig gehad het, kon ons lekker tyd saam met die kids spandeer en nog steeds die klank en die uitsig van die see geniet. Sal graag weer wil teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rudi P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Sal nie spuit wees. Lekkerste seevakansie ooit. Baie lekker gebly, sal weer bespreek. Brenda is 'n oulike mensie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Lekker om te hoor jy het jou verblyf geniet, Rudi. Dit was wonderlik om jou en jou gesin te ontmoet! .... Julle was die perfekte gaste, en ons sal baie bly wees as jy weer kom kuier. Beste wense vir 2025.

Lubabalo M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was a great stay. The place was beautiful, equally the hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Many thanks for your review, Lubabalo. It was lovely having you stay and we enjoyed meeting your wife and lovely children.

Corli M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Ongelooflike uitsig! Baie sentraal geleë! Brenda is so vriendelik en behulpsaam! Sal beslis weer daar gaan bly! Ons het memories gemaak wat vir lank nog ons sal by bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Liewe Corli, Heerlik om jou, Peter en die res van die familie te ontmoet, en baie bly om te hoor jy het lekker gekuier. Sal heerlik wees om julle weer te besoek. Baie dankie.

Justin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantastic view, relaxed atmosphere, great support. The place looked amazing and we felt immediately comfortable. The view is hard to beat, looking straight out over the ocean. The most complicated thing was the gas braai, which Brenda and her husband were incredibly supportive of in getting started. Thank you so much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brenda
18 The Islands
Many thanks for taking the time to send a review for #18, Justin. So pleased to hear you were happy with the accommodation and the view. Was great having the 3 of you staying. You were the perfect guests. Warm regards. Brenda.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 61 Ocean Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e0ab74ff9f1c1f7094fe8f5a0252f6ae22e05f12e1be61d6511b09b13410888f11c605690e786cd83ba3809d385bc9d3371?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 61 Ocean Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.51666265454 31.229770262566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang