Successfully reported
+21

18 Shades

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

18 The Shades bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in The Shades-kompleks in Umhlanga. Die kompleks is 300 m van die strand af geleë, en gaste kan gedeeltelike see-uitsigte vanuit die woonstel geniet.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en bied altesaam slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n badkamer met 'n bad en toilet. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis en -leefarea wat na 'n balkon lei.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die sitkamer is toegerus met 'n TV, en die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat gaste welkom is om te gebruik, sowel as 'n gemeenskaplike braai-area en onderdakparkeerplek. Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 234

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 18 Shades het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Weaver Crescent, The Shades, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA920eb86c159555dbb21e4da7b1f2faca297c584627cb0f702a20f0a9f9dec1aa0fd644390cb850d8bb949a094b4677d93f14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 23 Weaver Crescent The Shades 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.721505706479 31.08641482209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang