Successfully reported
+16

180 Studio At Mission House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Currys Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige Currys Post, Howick, bied 180 Studio by Mission House gemaklike akkommodasie met asemrowende uitsigte oor die Drakensberge.

Die kothuis bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Kinderbed en 'n ekstra matras is in die sitkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n yskassie, mini-oond, tweeplaat-gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan maaltye buite op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai en vuurput. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Mission House is perfek geleë vir bergfietsry, roetehardloop, stap en perdry, en is naby baie ander buitelugaktiwiteite. Die Nelson Mandela-vangplek is 10.7 km weg, en Howick-waterval is 11.4 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kindermatras vir 1

1 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Kaggel
Braai

Ligging

  • 39 Currys Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Currys Post Road, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcdbb8ae02112c1e330d1ec9207845276454433669a6d3f95f2dab7254679c547761817bfb0e93ca2337daa37bd1be62a8b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 39 Currys Post Road Howick 3290 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.411194474829 30.1883602861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang