Successfully reported

188 Alice at Cannon Rocks

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lance H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Excellent. This was a perfect place for a quick overnight stop. The accommodation was spotless, and the garden was a lovely place to relax and braai after a long day. Wood, firelighters and charcoal were provided. The hosts were incredibly friendly and helpful. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Still en rustig. Baie mooi en netjiese plek gewees, naby die see en in 'n lekker stil en privaat area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Pragtige verblyf naby die see. Ek het die bespreking gemaak vir my dogter en haar man. Hulle het baie lekker gebly. Hulle was vriendelik ontvang. Die plekkie is pragtig, skoon en netjies en naby aan die see. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Hulle het selfs hout en brikette gekry om mee te braai. Hulle het ook baie van die 2 vriendelike honde se geselskap gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Safe, quiet and clean. Upon arrival, we were greeted by Annette, who was very friendly and helpful. We really enjoyed our stay there. Everyone was really nice and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Home away from home. Dit was 'n kort, maar baie aangename verblyf. Skoon, stil, veilig, pragtig, gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Froneman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker. Uitgerus. Baie gehad om te doen. Pragtige omgewing. 'n Juweel van 'n plek. Baie, baie lekker. Kon nie vir iets beter vra nie. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Absolutely delightful. Beautiful coastline to explore. Small but quaint and speaks real quality in all the furnishings and kitchen appliances. Unexpected extras like provision of firelighters and charcoal for braais. Such friendly and helpful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2025

Sal dit weer doen. Slaapgeriewe was gemaklik en voldoende. Badkamer skoon en netjies, uitleg van vertrek is funksioneel en prakties. Pragtige tuin. 10 min se loop van die strand. Rustig en veilig. Parkeerarea op straat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico V
1 nag Besigheidsreis
4.2
Jul 2025

Heel aangenaam. Ons het baie lekker gebly; daar was geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Great place to relax and collect your thoughts. I did! I was overwhelmed and lacked for nothing. Every detail was attended to with competence and artistic flair. I will recommend this accommodation to everybody. Please convey my sincere thanks to the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 188 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f8f27c0d45dd9d8322f7896f57e2b10ccfa12ee93a43e9b0cb62882c92c42cd89122f8d988a39a6caedae59adc4708e1eed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 188 Alice Road Cannon Rocks 6186 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.749748560088 26.530234308598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang