188 Alice at Cannon Rocks
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 188 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
188 Alice by Cannon Rocks is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Cannon Rocks, Oos-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale verblyf vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste. Die kamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, 'n 1-plaat induksiestoof, 'n lugbraaier, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die eiendom het sonpanele met 'n battery.
Die kamer maak oop na 'n oordekte patio wat gemeubileer is met buitemeubels en 'n braaiplek vir gaste om te geniet. Gaste het toegang tot veilige parkering en die eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 188 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink 188 Alice at Cannon Rocks het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 188 Alice Road, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang