Successfully reported
+82

Nineteen Beach Road

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Beach Road, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nineteen Beach Road is 'n gastehuis 100 m van die strand in Melkbosstrand geleë en bied verblyf vir paartjies, solo-reisigers en sakereisigers.

Die eiendom bied nege kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Kamers 1 en 3 is gemeubileer met koninggrootte-beddens, terwyl die oorblywende kamers koningingrootte-beddens het. Geselekteerde kamers sluit 'n slim-TV, yskassie, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, werktafel of direkte toegang tot 'n balkon of tuin in. Linne, handdoeke en gratis WiFi word voorsien.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n sonnige buitepatio.

Die eiendom is geleë binne 10 km van Table Bay Mall, 18 km van Cape Town Ostrich Ranch, en 29 km van die V&A Waterfront. Little Bay Beach en die Atlantic Beach Links-gholfbaan is ook naby.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Belinda D
Saam met lewensmaat
5.0
Best place. It's clean, has a good view, and a perfect setting. As always, the best stay. I cannot fault anything. It's within walking ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Annabelle M
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker gebly. Fantastiese ligging, mooi moderne gastehuis. Beveel dit sterk aan. Het heerlik gebly. Sal weer daar bespreek in die toekoms.
Aug 2025
Caren L
Gesin met tieners
5.0
Absolutely fantastic! It was fantastic, thanks so much. Friendly staff, always clean, smelling lovely!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Caren L
Gesin met tieners
5.0
Beautiful place. Absolutely fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Madeleine V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Heerlik. Mooi plek, vriendelike mense, stil, naby die see.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nineteen Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 19 Beach Road, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nineteen Beach Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Beach Road, Melkbosstrand, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf384512556e94058c772626909a4ff648b77bcb5f501d2e37e8f0ec837a710c3ac2589e31df8bf398bab27f6b8411c8f34c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 19 Beach Road Melkbosstrand 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.729909 18.438282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang