Successfully reported
+26

19 De Mist Circle

Selfsorg
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

19 De Mist Circle is 'n blok vanaf die hoofswemstrand in Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan 'n gesin of groot groep. Die eiendom bestaan uit die hoofhuis en 'n aparte woonstelletjie wat saam of apart bespreek kan word.

Die woonstelletjie bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is.

Die hoofhuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Dié 3 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n braaikamer met 'n kroeg en dit lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n swembad. Dit word met die gaste wat in die woonstelletjie bly gedeel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Julie Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink 19 De Mist Circle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 De Mist Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec45f5f58737693a23af00a7087815458dc0f9f278b6ba050d84520171b9089860f182a0a1292877f5e7ae71ae0ff383ed64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 19 De Mist Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862047417733 25.631922581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang