Gaboodle
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R2 385 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Gaboodle is 'n selfsorg-vakansiehuis in Kenton-on-Sea. Ideaal geleë binne loopafstand van die strand en strandmeer, bied dit 'n gerieflike basis vir 'n groot gesin of groep vriende om Kenton-on-Sea se ongerepte omgewing te verken.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n aparte kothuis. Die hoofhuis het 3 slaapkamers en 1 badkamer, terwyl die kothuis 1 en suite-slaapkamer het. Die eerste en tweede slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort. Die slaapkamer in die kothuis het ook 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer bied gemaklike rusbanke en 'n TV. Die kothuis is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.
Die hoofhuis maak oop op 'n houtdek met buitesitplek. Gaste het ook toegang tot 'n ruim tuin en veilige parkering. Daar is baie dinge om te doen in die omgewing, insluitend perdry, kunsgalerye besoek, nabygeleë Big Five-wildreservate verken, of 'n rondte gholf by die Royal Port Alfred Gholfklub speel. Kenton-on-Sea bied ook 'n verskeidenheid restaurante, kafees en spa-opsies om te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 19 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Fowler Road, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang